Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
84
Format
Paperback
Dimensions
20.3 x 12.7 x 0.5 cm
Weight
0.10 kg.
ISBN13
9781913822057

Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (in Africanos)

Zelda Bezuidenhout (Author) · Zerelda Esterhuizen (Author) · Corlia Fourie (Author) · Fortis Africa Books · Paperback

Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (in Africanos) - Bezuidenhout, Zelda ; Esterhuizen, Zerelda ; Fourie, Corlia

New Book

£ 12.56

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Thursday, July 18 and Monday, August 05.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale (in Africanos)"

"Sandra se treë word al hoe ligter terwyl sy oor die dennenaalde stap, tot sy nie meer haar voetstappe kan hoor nie, asof sy begin sweef het. Selfs vir háár voel dit soos 'n geskenk." - Uit Marita van der Vyver se Die wonderwerk.Nes vir Sandra, werk dinge nie altyd uit soos 'n mens dit graag wil hê nie. Die feesseisoen is dikwels 'n antiklimaks, 'n teleurstelling, irritasie of selfs onhoudbaar, en Kersfees 'n geleentheid waarteen baie mense opsien. Die karakters in hierdie verhale het ook uitdagings om te hanteer: Sandra spandeer Kersfees alleen in die vreemde; Retha kruip agter haar masker in 'n kronkelende UIF-ry weg en in die openingsverhaal word Magdel se planne om New York te besoek deur die pandemie gekortwiek. In die titelverhaal besoek 'n reisende karnaval die klein Rondeberg en word Melinda met die verlede gekonfronteer. Laastens, in 'n outobiografiese vertelling deur Corlia Fourie, onthou sy 'n kleintyd-Kersfees. Die begin van die verlies aan kinderlike onskuld word op bekoorlike wyse oorgedra. En ten spyte van die uitdagings kry die karakters hierdie Kersfees elkeen 'n waardevolle geskenk.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews