Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Solank jy Staande bly (in afrikáans)
Type
Physical Book
Publisher
Year
2018
Language
afrikáans
Pages
160
Format
Paperback
ISBN13
9781720922681

Solank jy Staande bly (in afrikáans)

Brand Smit (Author) · Createspace · Paperback

Solank jy Staande bly (in afrikáans) - Brand Smit

New Book

£ 12.40

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Friday, June 21 and Tuesday, July 09.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Solank jy Staande bly (in afrikáans)"

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy “opeindig plat op jou gesig. Mense – vriende, familie, en ’n paar vreemdelinge – sal jou help tot op ’n punt. Maar na ’n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is.” Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: “As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou probleem op te los. Sy sal aandring daarop – selfs, as dit nodig is, ten koste van haar eie geluk. Maar as jy nie saamwerk nie, as jy nie jou deel bybring om jouself gelukkig te maak nie, dan kan jy in jou moer in vlieg.” Daar is ’n hele paar vriende, familielede, en selfs ’n paar vreemdelinge wat ek kan bedank vir bystand oor die jare, maar een feit bly staan: As jy dit wil maak deur nog ’n dag, is dit jou verantwoordelikheid om te doen wat jy moet doen om op jou voete te bly, en wanneer jy struikel, moet dit jou vaste voorneme wees om weer op jou voete te kom en die reis voort te sit. Die notas en essays in hierdie versameling is geskryf tussen 1994 en 2017. Dit getuig van my eie beskeie pogings oor die jare om staande te bly, en die reis enduit te sien. WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in afrikáans.
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews