Millions of books in English, Spanish and other languages. Free UK delivery 

menu

0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional
portada Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (in afrikáans)
Type
Physical Book
Publisher
Year
2018
Language
afrikáans
Pages
230
Format
Paperback
ISBN13
9781726123488

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (in afrikáans)

Brand Smit (Author) · Createspace · Paperback

Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (in afrikáans) - Brand Smit

New Book

£ 15.08

  • Condition: New
Origin: U.S.A. (Import costs included in the price)
It will be shipped from our warehouse between Wednesday, May 15 and Friday, May 31.
You will receive it anywhere in United Kingdom between 1 and 3 business days after shipment.

Synopsis "Die Noodsaaklike Onaangenaamheid: Vertelling van Pogings om Geld te Maak – Verslag met Versamelde Insigte (in afrikáans)"

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Deels vertelling van ’n 20-jaar periode toe ek geworstel het met wat ek beskou het as die “noodsaaklike onaangenaamheid” van om te probeer geld maak, en deels verslag met insigte wat ek opgetel het in die proses. * * * Op Sondag 7 Desember 2014 skryf ek: ’n Vreemde gedagte het onlangs by my opgekom: om myself te posisioneer as iemand wat advies gee oor die onderwerp van geldmaak van die huis af. Ek het selfs gedink om soos honderde ander sogenaamde internet bemarkers ’n e-poslys op te bou van mense wie ek sal kontak elke keer wanneer ek ’n nuwe stuk geskryf het oor die onderwerp, of wanneer daar ’n nuwe produk op die mark kom waarby my lesers baat sal vind. Hoekom sal ek dit nie doen nie? Omdat die onderwerp kontroversieel is? Omdat sommige verkopers van inligting oor hoe om geld te maak van die huis af lae en gemene kriminele is? Oukei, dis nie regtig ’n komplekse saak nie. As iemand my tien jaar gelede gevra het of ek eendag in ’n posisie sal wil wees om vir mense praktiese advies te gee oor hoe om ekstra geld te maak, sou ek sonder om te aarsel ’n monoloog in die sitkamer afgesteek het oor hoeveel beter die wêreld sou wees as gevolg daarvan. Ek hoef nie eens geld te maak daarmee nie – dit kan 99% van die tyd net my bydrae wees om ander mense te help. Het ek nie immers reeds jare se persoonlike ervaring op die gebied nie? Het ek nie immers reeds genoeg kennis opgedoen om so iets te kan doen nie? Hoekom moet ek langs die kantlyn staan as ek in werklikheid vir ander mense advies kan gee – of hulle kan waarsku wat om nie doen nie, of as ’n voorbeeld kan dien oor hoe om nie te werk te gaan nie? WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Customers reviews

More customer reviews
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)
  • 0% (0)

Frequently Asked Questions about the Book

Answer:
All books in our catalog are Original.
Answer:
The book is written in afrikáans.
Answer:
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews